2018-04-17_0001

Newborn Imke De Swardt

Imke was 3.6kg by geboorte met die pragtigste gesiggie. Sy was nie baie lief vir uittrek op die koue wintersdag nie, maar …

2018-03-27_0085

Loubser Familie

Die pragtige gesinnetjie ken ek al vir 18 jaar en wat ‘n voorreg om klein Euan hierdie keer in die familie fotos …

2018-03-27_0001

Newborn David Vlok

Die newborn lifestyle sessie is tuis gedoen en wat ‘n heerlike oggend saam met die familie van 5! David Vlok is sowaar …

2018-02-15_0001

Visser Familie

Ek het die pragtige Visser gesin by Koningskop kampering & selfsorg net buite Citrusdal afgeneem.  Ons het selfs n 4×4 roete ook aangedurf …

2018-02-08_0026

Pienaar Familie

Die Pienaar familie straal soveel liefde en omgee na mekaar uit!  Wat dit ekstra spesiaal maak is dat hulle byna 20 jaar …

2018-02-01_0062

Naude/Du Plessis Familie

Anita het besluit om ‘n familie fotosessie  vir haar ma as ‘n verjaarsdaggeskenk te gee en wat ‘n oulike idee:)  Ons het …

2018-01-31_0001

De Villiers Familie

Ek het die geseënde familie van 13 by Fernkloof reservaat in Hermanus ontmoet. Tannie Sus, 91 straal soveel liefde en vrede uit♥ …

2018-01-23_0038

Newborn Adriaan

Jaco en Marné is geseënd met die mooiste, perfektste seuntjie, Adriaan ♥ Met so ‘n oulike gesiggie sal ek nie omgee om …

2018-01-15_0026

Joubert Familie

Ek raak altyd baie opgewonde as ek op ‘n plaas kan fotos neem, want dit bied so baie:) So was dit met …

2017-12-18_0027

Newborn Juliana

Die mooiste, fynste Juliana (2.65kg by geboorte)  het haar ouers lekker verras en was dit nie vir my ‘n plesier om weer …