Currently browsing category

Kids / Babies

2017-10-31_0005

Rinda, Margha & Reynzer

Wat ‘n lekker middag saam met die Wilbers drietjies:)  Reynzer word omtrent bederf deur sy twee ouer sussies en wie kan dan …

2017-10-03_0026

Cara&Emma

Die pragtige 2 sussies Cara en Emma het al ‘n paar keer die afgelope 4 jaar voor my lens verskyn. Soveel liefde, …

2016-11-01_0025

Daneël

Ek het Daneël en sy mamma tussen die mooiste olyfboorde ontmoet. Wat n dierbare mannetjie, vol glimlagte en ‘n regte seuntjie wat …

2016-10-25_0003

JJ

Hierdie is verseker een van my gunsteling ouderdomme vir fotos. JJ sewe maande, so vriendelik en spontaan. Jean en Joleen wat ‘n …

2016-05-06_0014

Suzanne

Is dit nie die mooiste blom tussen die blomme nie?  Suzanne is so fotogenies en ons het so lekker gespeel in en …

2016-04-20_0032

Gustav & Sebastiaan

Wat ‘n lekker middag saam met Gustav & Sebastiaan, propvol energie en pret! Hulle was so spontaan, ek kon eintlik net die …

2016-02-11_0048

Leone

Pragtige blou-oog Leone was te fraai met die fotosessie en het so mooi geglimlag vir die kamera. Ek het haar as newborn …

2016-02-11_0074

Sienna

The lovely Sienna is nearly 10 months and so adorable. She did not complain at all to be dressed up (typical girl) …

2016-02-11_0032

Isabella & Josephine

DIt was so lekker om sulke twee pragtige, energieke sussies op kamera vas te vang. Isabella die kreaktiewe denker is amper sewe …

2016-02-11_0376

Pieter

Ek het vir Pieter afgeneem as baba en hier het hy sy babaskoene ontgroei en is ‘n  pragtige seuntjie. Met die weer …