Currently browsing category

Newborn

2018-01-23_0038

Newborn Adriaan

Jaco en Marné is geseënd met die mooiste, perfektste seuntjie, Adriaan ♥ Met so ‘n oulike gesiggie sal ek nie omgee om …

2017-12-18_0027

Newborn Juliana

Die mooiste, fynste Juliana (2.65kg by geboorte)  het haar ouers lekker verras en was dit nie vir my ‘n plesier om weer …

2017-11-20_0015

Newborn Mienke

Dit was so lekker om uit te ry na die pragtige Swartland om die Lesch gesin te ontmoet. Mienke, ‘n week oud, …

2017-07-18_0025

Newborn Stella

Dit was net ‘n voorreg om Charl en Mari se tweede babatjie af te neem. Ek was mal oor die gesiggie met …

2017-07-10_0033

Newborn Jenna

Jenna is my broer Aldo&Ilze se eersteling en is sy nie te pragtig hier op 4 dae oud, met ‘n bos swart …

2017-05-19_0017

Newborn Anneke

Anneke is Gerhard en Maryke se eersteling en was sy nie die rustigste baba om af te neem nie:) Baie geluk met …

2017-05-09_0009

Newborn Marijanne

Marijanne was ‘n droom om af te neem met haar pragtige bos swart hare:) Chris en Madri se liefde vir haar is …

2017-04-11_0023

Newborn Lize-Mari

Wat ‘n pragtige prinsessie, Lize -Mari♥ Klein Luan is vol liefde vir sy sussie en hulle gaan sommer lekker maats wees. Baie …

2017-03-27_0008

Newborn Minka

Minka is my neef se dogtertjie en hier is sy 2 wekies oud.  Sy is te pragtig met haar roosknop mondjie en …

2017-03-23_0028

Newborn De Villiers

De Villiers kan enige mens broeis maak met sy oulike gesiggie en Deana met haar mooiste rooi bos hare is so liefies …