Mia & Francois

Mia en Francois se 5 jaar huweliksherdenking was hierdie jaar en wat ‘n 
oulike idee om hierdie herinneringe met fotos vas te vang.  Dit was ekstra 
spesiaal om dit by Nooitgedacht, hul trou-venue te doen. Daar was omtrent 
feesgevier deur sjampanje, ‘n ‘dirty dancing’ danspassie
en verskeie blomme in die tuine het bygedra tot die mooiste kleure. 
Julle is ‘n ware voorbeeld van liefde en respek in ‘n verhouding, mag daar 
nog baie sulke gelukkige jare voorlê!
2016-02-11_0113 2016-02-11_0114 2016-02-11_0115 2016-02-11_0116 2016-02-11_0117 2016-02-11_0118 2016-02-11_0119 2016-02-11_0120 2016-02-11_0121 2016-02-11_0122 2016-02-11_0123 2016-02-11_0124 2016-02-11_0125 2016-02-11_0126 2016-02-11_0127 2016-02-11_0128 2016-02-11_0135 2016-02-11_0136 2016-02-11_0137 2016-02-11_0138 2016-02-11_0139 2016-02-11_0140 2016-02-11_0141 2016-02-11_0142
 
 
 
 
 
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *