Boshoff Familie Bennett, Velicia en klein Daniel (6 maande hier) is die oulikste gesinnetjie, met soveel liefde vir mekaar. Daniel is versot op sy donkie, Pablo, wat ‘n lekker paar stywe drukke gekry het. Dankie vir ‘n lekker middag saam, geniet julle fotos:) Leave a Reply Cancel replyYour email address will not be published. Required fields are marked *Comment Name * Email * Website Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.