De Lange Familie

‘n Jaar gelede het Christelle & Wehan my gekontak vir Elri se newborn fotos en hier is hulle as familie. Dit is so lekker om te sien hoe kinders ontwikkel en groot raak en om al die fases in hul lewens vas te vang. Elri is verseker op haar gelukkigste in die buitelewe en het nie eens ‘n wenkbrou gelig met die aan-en uittrek in die koue windjie nie. Dankie vir ‘n lekker middag saam en geniet julle pragtige dogtertjie!

2016-02-15_00012016-02-15_00022016-02-15_00032016-02-15_00042016-02-15_00052016-02-15_00062016-02-15_00072016-02-15_00082016-02-15_00092016-02-15_00102016-02-15_00112016-02-15_00122016-02-15_00132016-02-15_00142016-02-15_00152016-02-15_00162016-02-15_00172016-02-15_00182016-02-15_00192016-02-15_0020

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *