Zarrabi Familie
Die pragtige, spontane Zarrabi gesin het ek by die plaas Weltevreden, net buite Stellenbosch ontmoet. Heinrich en Alexander is sulke goeie maats en het tog te oulik voor die kamera saamgewerk. Daar is selfs ‘n karnaval park vir kinders en hulle het dit so geniet. Ek het die oggend baie geniet saam met julle, geniet jul fotos!