Daneël
Ek het Daneël en sy mamma tussen die mooiste olyfboorde ontmoet. Wat n dierbare mannetjie, vol glimlagte en ‘n regte seuntjie wat net wil ontdek. Suzelle het ook die oulikste idee met Yogi Blocks begin, waarvan die prentjies trots Suid-Afrikaans is. Julle is welkom om by haar te bestel by yogiblocks@gmail.com. Geniet julle mooiste seuntjie 🙂