Isabella & Josephine

DIt was so lekker om sulke twee pragtige, energieke sussies op kamera vas te vang. Isabella die kreaktiewe denker is amper sewe en borrelende Josephine met die pragtigste groot oë (laat my dink aan die kinderprent Heidi), vier jaar oud.  Die twee het hulle gate uit geniet in die buitelug en ek kan sien dat hulle, hulself vir ure kan vermaak in die natuur. Geniet jul fotos!

2016-02-11_0024 2016-02-11_0025 2016-02-11_0026 2016-02-11_0027 2016-02-11_0028 2016-02-11_0029 2016-02-11_0030 2016-02-11_0031 2016-02-11_0032 2016-02-11_0033 2016-02-11_0034 2016-02-11_0035 2016-02-11_0036 2016-02-11_0037 2016-02-11_0038 2016-02-11_0039 2016-02-11_0040 2016-02-11_0041 2016-02-11_0042 2016-02-11_0043 2016-02-11_0044 2016-02-11_0045

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *