JJ Hierdie is verseker een van my gunsteling ouderdomme vir fotos. JJ sewe maande, so vriendelik en spontaan. Jean en Joleen wat ‘n seën om so ‘n pragtige, gesonde mannetjie te kan grootmaak. Geniet julle fotos! Leave a Reply Cancel replyYour email address will not be published. Required fields are marked *Comment Name * Email * Website Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.