Pragtige blou-oog Leone was te fraai met die fotosessie en het so mooi geglimlag vir die kamera. Ek het haar as newborn afgeneem en hier is sy weer op 8 maande. Mamma Delicia het haar so mooi aangetrek , ek was mal oor die outydse pienk rokkie. Geniet jul pragtige dogtertjie!