Pieter

Ek het vir Pieter afgeneem as baba en hier het hy sy babaskoene ontgroei en is ‘n 
pragtige seuntjie. Met die weer wat nie saamspeel nie, moes ons vele kere afstel, 
maar het ‘n perfekte sonnige dag gekry en dit ten volle benut! Die hasies was net so 
bly oor die sonskyn en het kom kuier. Dankie dat ek hierdie kosbare tyd kon vasvang, geniet jul fotos:)

2016-02-11_0365 2016-02-11_0366 2016-02-11_0367 2016-02-11_0368 2016-02-11_0369 2016-02-11_0370 2016-02-11_0371 2016-02-11_0372 2016-02-11_0374 2016-02-11_0375 2016-02-11_0376 2016-02-11_0377 2016-02-11_0378 2016-02-11_0379 2016-02-11_0380  2016-02-11_0373

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *