Jacques & René verwag hul eersteling en hulle straal behoorlik! Die tweetjies was so gemaklik voor die kamera en hulle liefde vir mekaar is so opmerklik. Baba van Wyk gaan met soveel liefde ontvang en grootgemaak word. Ek sien uit om haar te ontmoet♥