Newborn Liebe

Liebe het die mooiste betekenis, wat “liefde” beteken in duits. Hierdie pragtige gesin se wens is vervul met die derde een as ‘n dogtertjie. Liebe was net 3kg by geboorte en so fyntjies met die mooiste roosknop mondjie. Haar boeties Ulrich en Ludwick sal nou moet ligloop vir die nuwe pienk skoentjies in die huis. Geniet julle prinsessie en baie dankie dat ek hierdie kosbare tyd in jul lewens kon vasvang.

2016-02-11_0260 2016-02-11_0261 2016-02-11_0262 2016-02-11_0263 2016-02-11_0264 2016-02-11_0265 2016-02-11_0266 2016-02-11_0267 2016-02-11_0268 2016-02-11_0269 2016-02-11_0270 2016-02-11_0271 2016-02-11_0272 2016-02-11_0273 2016-02-11_0274 2016-02-11_0275 2016-02-11_0276 2016-02-11_0277 2016-02-11_0278 2016-02-11_0279

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *