Newborn De Villiers De Villiers kan enige mens broeis maak met sy oulike gesiggie en Deana met haar mooiste rooi bos hare is so liefies vir haar boetie. Pieter en Zena, geniet julle nuwe lyfie in die huis, mag hy julle oneindigende vreugde gee. Leave a Reply Cancel replyYour email address will not be published. Required fields are marked *Comment Name * Email * Website Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.