Newborn Jenna
Jenna is my broer Aldo&Ilze se eersteling en is sy nie te pragtig hier op 4 dae oud, met ‘n bos swart hare en die kleinste, fynste lyfie nie… Julle is sulke goeie ouers vir haar en dit gaan so lekker wees om haar te sien grootword. Geniet hierdie lewensreis saam met haar, mag sy vir julle baie vreugde verskaf♥