Dit was so lekker om hierdie gesin weer te sien, nadat ek Emma se newborn fotos 4 jaar gelede gedoen het. Lea met die mooiste porselein velletjie en so klein en fyn, was ‘n droom om af te neem. Pierre en Marisa, baie geluk met julle tweede dogtertjie. Geniet julle fotos!