Liam was skaars ‘n week oud, toe ek hom ontmoet het en wat ‘n pragtige fyn,klein seuntjie. As die jongste van 4 gaan hy beslis nie ‘n tekort hê aan aandag nie en hy is reeds omring met soveel liefde. Baie geluk Francois en Jorita met jul jongste se geboorte.