Newborn Lihan

Die Kaths gesin is ‘n pragtige seuntjie ryker, Lihan wat hier net 10 daggies oud was.  Milan is so trots op haar boetie en was baie ywerig om hom vas te hou. Baie geluk met julle nuwe toevoeging tot die familie, ek weet hy het sommer al baie harte gesteel.

2016-02-11_03362016-02-11_03372016-02-11_03382016-02-11_03392016-02-11_03402016-02-11_03412016-02-11_03422016-02-11_03432016-02-11_03442016-02-11_03462016-02-11_03472016-02-11_03482016-02-11_03492016-02-11_0350

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *