Newborn Mira

Hierdie fotosessie was so spesiaal met die pragtige donkerkop dogtertjie, Mira wat beteken wonder/wonderlik in Latyns.  Haar kamer was ‘n fees op die oog en ek kon myself nie keer om elke klein fyn detail vas te vang nie. Die Onse Vader is so mooi teen die muur geraam en word al 5 generasies vir elke oudste dogter in die familie gegee en selfs die gehekelde rokkie wat Mira dra wat Lelecia se ouma vir haar as baba gegee het. Die geskrewe swart bord in hul kombuis sê alreeds met hoeveel dankbaarheid en liefde Mira ontvang is. Baie geluk Barend en Lelecia met julle pragtige, volmaakte dogtertjie. Mag sy al julle verwagtinge oortref!

2016-02-11_0232 2016-02-11_0233 2016-02-11_0234 2016-02-11_0235 2016-02-11_0236 2016-02-11_0237 2016-02-11_0238 2016-02-11_0239 2016-02-11_0240 2016-02-11_0241 2016-02-11_0242 2016-02-11_0243 2016-02-11_0244 2016-02-11_0245 2016-02-11_0246 2016-02-11_0247 2016-02-11_0248 2016-02-11_0249 2016-02-11_0250 2016-02-11_0251 2016-02-11_0252 2016-02-11_0253 2016-02-11_0254 2016-02-11_0255 2016-02-11_0256 2016-02-11_0257 2016-02-11_0258 2016-02-11_0259

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *