Neil Viljoen was 2.7kg met geboorte en dit was so lekker om hierdie klein lyfie vas te hou! So perfek en dan het hy nog vir ons die mooiste, breedste glimlag ook gegee☺Baie geluk Ryno en Annamarie met die geboorte van jul eersteling! Geniet julle fotos en die kosbare tyd van jul lewens.