Richard & Stephan Newborn

Dit voel of ek al lankal die 2 engeltjies ken, met die opwinding en afwagting wat ek saam met hulle mamma deurgemaak het. Richard 2.77kg, die frisser boetie van die 2 🙂 en Stephan 2.57kg is gebore 8 Maart op 36 weke. ‘n Dubbele seëning van Bo om hierdie mooi gesonde en perfekte geskape seuntjies te kon afneem. Ek wens julle net die mooiste toe met julle lewenspad saam vorentoe as ouerpaar. Baie geluk Herbert en Marlene. 

2016-04-11_00012016-04-07_0002 2016-04-07_0005 2016-04-07_0006 2016-04-07_0007 2016-04-07_0008 2016-04-07_0009 2016-04-07_0010 2016-04-07_0011 2016-04-07_0012 2016-04-07_0013 2016-04-07_0014 2016-04-07_0015 2016-04-07_0016 2016-04-07_0019 2016-04-07_0020 2016-04-07_00182016-04-07_0021 2016-04-07_0022 2016-04-07_00172016-04-07_0023 2016-04-07_0024 2016-04-07_0025 2016-04-07_0026 2016-04-07_0028 2016-04-07_0029 2016-04-07_00272016-04-07_0030

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *