Currently browsing

Page 2

2018-02-01_0062

Naude/Du Plessis Familie

Anita het besluit om ‘n familie fotosessie  vir haar ma as ‘n verjaarsdaggeskenk te gee en wat ‘n oulike idee:)  Ons het …

2018-01-31_0001

De Villiers Familie

Ek het die geseënde familie van 13 by Fernkloof reservaat in Hermanus ontmoet. Tannie Sus, 91 straal soveel liefde en vrede uit♥ …

2018-01-23_0038

Studio|Newborn Adriaan

Jaco en Marné is geseënd met die mooiste, perfektste seuntjie, Adriaan ♥ Met so ‘n oulike gesiggie sal ek nie omgee om …

2018-01-15_0026

Joubert Familie

Ek raak altyd baie opgewonde as ek op ‘n plaas kan fotos neem, want dit bied so baie:) So was dit met …

2017-12-18_0027

Studio|Newborn Juliana

Die mooiste, fynste Juliana (2.65kg by geboorte)  het haar ouers lekker verras en was dit nie vir my ‘n plesier om weer …

2017-12-04_0030

Van Der Merwe Familie

Soveel liefde en blydskap is vanselfsprekend in elke liewe foto van die Van der Merwe gesin. Ek het hierdie pragtige gesin afgeneem …

2017-11-20_0015

Studio|Newborn Mienke

Dit was so lekker om uit te ry na die pragtige Swartland om die Lesch gesin te ontmoet. Mienke, ‘n week oud, …

2017-11-09_0012

Engelbrecht Familie

Die pragtige Engelbrecht gesin boer in die Leipoldtville area en is dit nie die mooiste twee boerseuns nie♥Dehan en Jacques is omtrent …

2017-10-31_0005

Rinda, Margha & Reynzer

Wat ‘n lekker middag saam met die Wilbers drietjies:)  Reynzer word omtrent bederf deur sy twee ouer sussies en wie kan dan …

2017-10-23_0001

Barnard Familie

Die pragtige Barnard gesin woon in een van my gunsteling kusdorpe, Hermanus. Ons het ontmoet by Fernkloof natuurreservaat met die mooiste fynbos wat …