Leyla Leyla het ‘n natuurlike skoonheid en baie fotogenies ook daarby! Ons het lekker gespeel in ‘n bouterrein met al die teksture en kleure wat bygedra het tot die mooiste agtergrond prentjie. Dankie vir ‘n lekker middag en geniet jou fotos! Leave a Reply Cancel replyYour email address will not be published. Required fields are marked *Comment Name * Email * Website Save my name, email, and website in this browser for the next time I comment.