Milan word 3

Ek het familie fotos sowat ‘n jaar gelede van hierdie gesinnetjie geneem en hier 
is die pragtige dogtertjie Milan al 3 jaar oud! Marelize het vir haar ‘n 
balonne partytjie gehou, dit was so kleurvol en oorspronklik met die mooiste 
klompie kinders bymekaar, ek moes myself behoorlik keer of ek het nog steeds 
fotos geneem. Die pragtige balonne koek is deur ons talentvolle vriendin Lelecia 
gemaak.  Daar was ‘n ‘lugbalon’ rit en grimeerkunstenaar Bazinga (021 851 0693) 
wat die kinders ook vermaak het. Wat ‘n prettige dag!  
Baie geluk Milan, ons wens jou nog vele gelukkige jare toe!
 
2016-02-16_0080 2016-02-16_0081 2016-02-16_0082 2016-02-16_0083 2016-02-16_0084 2016-02-16_0085 2016-02-16_0086 2016-02-16_0087 2016-02-16_0088 2016-02-16_0089 2016-02-16_0090 2016-02-16_0091 2016-02-16_0092 2016-02-16_0093 2016-02-16_0094 2016-02-16_0095 2016-02-16_0096 2016-02-16_0097 2016-02-16_0098 2016-02-16_0099 2016-02-16_0100 2016-02-16_0101 2016-02-16_0102 2016-02-16_0103 2016-02-16_0104

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *