Mira Doop

Geseënd en vol vreugde was hierdie dag van pragtige Mira, gedoop 8 Maart in die NG Kerk Caledon. Ek was mal oor Mira se pragtige rokkie en bykomstighede spesiaal gemaak deur MJ Exclusive. Lelecia en Barend het hierdie dag so spesiaal gemaak en hul familie en vriende bederf met die heerlikste eetgoedjies by Gabriëlskloof Wynlandgoed. Mag hierdie dag en belofte julle altyd herinner aan watter kosbare geskenke kinders van God vir ons is. Geniet jul fotos!

2016-02-16_00492016-02-16_00502016-02-16_00512016-02-16_00522016-02-16_00532016-02-16_00542016-02-16_00552016-02-16_00562016-02-16_00572016-02-16_00582016-02-16_00592016-02-16_00602016-02-16_00612016-02-16_00622016-02-16_00632016-02-16_00642016-02-16_00652016-02-16_00662016-02-16_00672016-02-16_00682016-02-16_00692016-02-16_00702016-02-16_00712016-02-16_00722016-02-16_00732016-02-16_00742016-02-16_00752016-02-16_00762016-02-16_00772016-02-16_00782016-02-16_0079

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *