Daneel & Suzelle/The Range/28 Junie 2013
Daneel en Suzelle se bruiloffees was op ‘n pragtige wintersdag by The Range.
Ek het vroeër die jaar hul verlowingsfotos by die kleurvolle huisies afgeneem.
Ek het vroeër die jaar hul verlowingsfotos by die kleurvolle huisies afgeneem.
Hulle dekor is self deur die bruid se ma en tannie opgetower met ‘fairylights’.
Suzelle se rok het 2 weke voor hul troue arriveer,
nietemin was dit nommerpas en baie klassiek. Die tweetjies is smoorverlief,
steeds na 8 jaar, en dit was ook duidelik sigbaar op daardie dag!
Baie geluk julle en geniet jul fotos!
nietemin was dit nommerpas en baie klassiek. Die tweetjies is smoorverlief,
steeds na 8 jaar, en dit was ook duidelik sigbaar op daardie dag!
Baie geluk julle en geniet jul fotos!
Hare en Grimering: Alicia Buckle (www.aliciabuckle.co.za)
Dekor en Blomme: Blooming Wonderful Hire
Strooimeisie rok: Adri
DJ: John