Pieter & Sulé/Kleinevalleij/18 Mei 2013
Pieter en Sulé het die knoop deurgehaak by die pragtige Kleinevalleij venue net,
buite Wellington. Ek het vir Nikki Meyer assisteer op die dag.
Sulé het die mooiste skouerlose rok aangehad, ontwerp deur
Gelieft. Alles was tot in die fynste detail beplan, die kerkblaadjies asook
Sulé het die mooiste skouerlose rok aangehad, ontwerp deur
Gelieft. Alles was tot in die fynste detail beplan, die kerkblaadjies asook
elke gas het ‘n sakdoek ontvang by die seremonie en daar was verseker baie emosie
wat met trane en blydskap gepaard gegaan het. Dit was ‘n pragtige herfsdag vir
feesvier,baie geluk julle 2!